Mense wat "saam" met my loop...

Charlien Muller
Voltydse kunstenaar.
 Charlien se kunswerke is baie kleurvol en prettig en sy doen graag kommissies.
Haar lugvaart tema is baie gewild, maar sy doen verskeie temas.
Sy bied ook klasse aan.
Kontak haar gerus op 079 161 0665

Charlien Muller Facebook

MEA Creations
Mea was nog altyd vir my 'n groot isnpirasie.
Haar oorspronklike kreatiewe denke wat uitgebeeld word in haar kuns, dekor en mode items sowel as in die klasse wat sy aanbied.
Kontak haar gerus op 072 415 4191

MEA Creations Facebook

Cay Momberg
Keramiek en mosaiek kunstenaar.
Glacermo Studio is waar Cay keramiek en mosaiek klasse aanbied.
Sy vervaardig ook baie unieke dekor en dekoratiewe produkte.
Kontak haar gerus op 072 222 9500



 

Copyright 2018. www.daphne-s.co.za . Wesite managed and maintaine by Daphne-S

  Site Map