Welkom by Daphne-S * Welcome at Daphne-S
This website and most of my blogs will be in Afrikaans.
Please feel free to use Google translate to read it in your language.

Hier gaan ek my belangstellings, gedagtes, opinies, projekte en interresante dae met julle almal deel. Ek hoop julle sal deel word van die webblad deur julle belangstellings, gedagtes, opinies, projekte en interresante (dalk ook minder interresante) dae met ons te deel op ons sosiale media blaaie.

"Like" en/of volg al my sosiale blaaie - stuur vir my links na jou sosiale media ek ek sal die selfde doen.
WhatsApp of sms die links na 061 535 2659.
Kan ook per e-pos stuur aan daphne@daphne-s.co.za

Facebook
Twitter
Instagram
Pinterest

My Visie/My Vision
My visie is om 'n verskil in die kleinbesigheidsektor te maak, netwerk geleenthede te skep en om #southafricans en # handmaders op 'n prettige en kreatiewe wyse saam te werk vir beter produkte, besighede, verkope en wins.

My vision is to make a difference in the small business sector, create network opportunities and get #southafricans and #handmaders to work together, in a fun and creative way, for better products, businesses, sales and profit.

Een van my gunsteling Afrika Spreekwoorde (African Proverb) is:

If you want to go fast,
go alone.
If you want to go far,
go together.
                      ~African proverb.

“Don’t stop believing.”
Daphne-S

Ek is trots Afrikaans!!!
En 'n voorstaander vir die ontwikkeling en bewaring van huistale - almal se huistale!!!

 

 Please, subscribe to my newsletter, and let’s “go together”.


 
Join the Mailing List
Enter your name and email address below:
Name:
Email:
Subscribe Unsubscribe
                                                                                                  

 

Can’t wait to hear from you, and please invite your friends.


Tell a Friend


 

Copyright © 2018. www.daphne-s.co.za . Wesite managed and maintaine by Daphne-S

  Site Map